Nagmaal en Kerssangdiens – 1 Des 2024
Nagmaal en Kerssangdiens. Wat ‘n besonderse dag en kerssangdiens. Baie dankie aan Emma Howell en Lientjie Jooste. Dit was ‘n voorreg om te kon deel in die gawes wat Here
Nagmaal en Kerssangdiens. Wat ‘n besonderse dag en kerssangdiens. Baie dankie aan Emma Howell en Lientjie Jooste. Dit was ‘n voorreg om te kon deel in die gawes wat Here
Baie Dankie aan al ons spelers, borge en donateurs. Ons jaarlikse Wortel Golfdag was weereens ‘n groot sukses.
Lekker lentebraai na die viering van die Heilige Nagmaal.
Ons Krugersdorp en Magalies susters het vanoggend kaasbordjies gemaak en net lekker saam gekuier. Dankie aan Cornette en Janine wat die oggend gelei het.