Nagmaal en Kerssangdiens. Wat ‘n besonderse dag en kerssangdiens. Baie dankie aan Emma Howell en Lientjie Jooste. Dit was ‘n voorreg om te kon deel in die gawes wat Here
Ons Krugersdorp en Magalies susters het vanoggend kaasbordjies gemaak en net lekker saam gekuier. Dankie aan Cornette en Janine wat die oggend gelei het.